kykNET is ’n topgehalte televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en puik vermaak in elke genre. Die plaaslik-vervaardigde inhoud skep ’n wêreld vol lewe waarin kykers kan ontsnap en iets ervaar wat hulle verryk en grense verskuif.
Ons kanale:
kykNET - DStv Kanaal 144
kykNET&kie - DStv Kanaal 145
kykNET NOU! - DStv Kanaal 146
Hierdie kanaal aanvaar nie tans enige voorstelle nie