Beleef Jou Wêreld

kykNET is ’n trots Suid-Afrikaanse kanaal wat spog met internasionale gehalte en plaaslike relevansie. Ons 100% plaaslik vervaardigde inhoud word geskep om te vermaak, uit te daag en ons kykers te boei met elke moontlike onderwerp, in elke genre en op elke platform – in Afrikaans.
 
Of dit nou werklikheidstelevisie-kookprogramme met die neus in Ouma se resepteboek is of die glans van ons plaaslike rolprentbedryf by die Silwerskerm-filmfees, kykNET bied alle Afrikaanse kykers, van jonk tot oud, ’n eenstop-vermaakbestemming.

Besoek ons web tuiste

kykNET – Ontdek jou wêreld in Afrikaans!

Ons kanale:

kykNET - DStv Kanaal 144

kykNET&kie - DStv Kanaal 145

kykNET NOU! -  DStv Kanaal 146

Oop programvoorstelle

Hierdie kanaal versoek nie tans enige voorstelle nie.


Kanale: